Die direksie van die NPC bestaan tans uit vyf lede, drie aangestel deur die NWU en twee aangestel deur JBM.
Verder maak die MOI voorsiening vir die benoeming van addisionele direkteure deur die NPC-lede, wat mettertyd sal gebeur.
Daryl Balia (NWU – Voorsitter)
Des Ayob (NWU)
Deon T Fourie (Lede – Huishoudings)
Frans Van Niekerk (Lede – Komplekse van behuising)
Thabani Mhlongo (NWU)
Jossie du Plooy (Lede – Huishouding)
Bertus Els – Besighede
JBM Verteenwoordiger: wag op vervanging deur JBM Munisipaliteit