STRAATSKOONMAAK- EN GRASSNYDIENSTE
Die aanvullende dienste wat die Cachet Park CID in die ooreengekome Bult-area sal lewer, is al die dienste van straatvlak af opwaarts:
Straatskoonmaak- en grassnydienste Die dienste is vir die hele gebied (alle sypaadjies, asook Cachetpark en TT Cloete-Park)
Hierdie diens sal gekontrakteer word deur die Cachet Park CID. Die aktiwiteite wat uitgevoer word, sal die volgende insluit: