Die aanvullende dienste wat die Cachet Park CID in die ooreengekome Bult-area sal lewer, is al die dienste van straatvlak af opwaarts:
Herwinningsdienste
Die Cachet Park CID NPC beplan om herwinningsdienste te kontrakteer om die hoeveelheid afval wat by stortingsterreine gestort word, te verminder deur die volgende:
Plasing van herwinningsstasies in geïdentifiseerde gebiede;